RSS Blog – AfriForum

  • Veiligheidswenke vir begraafplase
    Die misdaadkrisis in Suid-Afrika het tot gevolg dat landsburgers nie meer veilig voel om hul afgestorwe geliefdes se laaste rusplek te besoek nie. Vandale en misdadigers slaan toe op begraafplase en munisipaliteite doen weinig tot niks om dit in stand … Continue reading → The post Veiligheidswenke vir begraafplase appeared first on AfriForum.
  • Afriforum Loods Teenboelieveldtog – Ons Wil Graag Jou Storie Hoor!
      Die burgerregte-organisasie AfriForum loods hierdie jaar hulle teenboelieveldtog wat dien as bewusmaking van afknouery in skole. Kinders moet hulle stem laat hoor en hulle storie vertel, want ons kinders is die leiers van die toekoms. Daarom is dit belangrik … Continue reading → The post Afriforum Loods Teenboelieveldtog – Ons Wil Graag Jou Storie […]
  • Raad en daad vir boelies: Oorsake van afknouery in skole
    Skoolgeweld en afknouery kan ’n invloed op enige kind uitoefen. Een van die vernaamste faktore wat van kinders en adolessente ’n teiken van afknouery maak is as hulle as “anders” beskou word. Voorbeelde van andersheid sluit die volgende in: kinders … Continue reading → The post Raad en daad vir boelies: Oorsake van afknouery in […]
  • Waarom AfriForum nie mense by die Internasionale Strafhof aankla nie
      AfriForum ontvang gereeld versoeke van lede om sake by die Internasionale Strafhof (dikwels ook die Wêreldhof genoem) aanhangig te maak, of vrae oor waarom AfriForum dit nog nie gedoen het nie. Hierdie kort blog verduidelik hoe die Internasionale Strafhof … Continue reading → The post Waarom AfriForum nie mense by die Internasionale Strafhof aankla […]
  • Dís waarom AfriForum nie ’n voorlegging aan die Spur-paneel maak nie
    AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek na die onsmaaklike voorval by die Texamo Spur loods – te maak nie. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, gee … Continue reading → The post Dís waarom AfriForum nie ’n voorlegging aan die Spur-paneel […]