RSS Mediaverklarings – AfriForum

  • AfriForum-takke in Uitsig en Pellissier trek verdagte vas
    Lede van AfriForum se takke in Uitsig en Pellissier het gister ’n verdagte vasgetrek wat besig was om palissadeheinings langs ’n treinspoor af te saag en te steel. “Een van ons lede het ons ingelig dat palissadeheinings langs die treinspoor … Continue reading → The post AfriForum-takke in Uitsig en Pellissier trek verdagte vas appeared […]
  • Witrivier-buurtwag hou massapatrollie
    AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou. “Geen ernstige voorvalle van misdaad is aangemeld nie, maar die doel van die patrollie was om sigbaarheid in die area … Continue reading → The post Witrivier-buurtwag hou massapatrollie appeared first on AfriForum.
  • AfriForum se Machadodorp-tak maan munisipaliteit aan
    AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs die Machado-Centenary-dam besoek ten einde strukturele foute te identifiseer. “Die tak het bevind dat daar strukturele skade aan die damwal is omdat die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit nalaat om die dam in stand te hou. Water … Continue reading → The post AfriForum se Machadodorp-tak maan munisipaliteit aan appeared first on […]
  • AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte hou massapatrollie
    Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskaps­patrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede van die Tshwane Metropolisie en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgevoer. “Dit is vir my ’n riem onder die … Continue reading → The post AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte hou massapatrollie appeared first on AfriForum.
  • AfriForum maan munisipaliteit aan oor gehalte van waterbronne
    Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand van dié dorp se rioolaanlegte en -pompstasies. Die aanmaning eis dat die munisipaliteit voor 18 Julie 2017 antwoord met ’n plan … Continue reading → The post AfriForum maan munisipaliteit aan oor gehalte van waterbronne appeared […]