Kom huis toe

Die Kom huis toe-veldtog vir terugkerende Suid-Afrikaners

Dié veldtog is in 2003 geloods om mense by te staan wat Suid-Afrika verlaat het, maar weer wil of moet terugkeer. Gratis advies is onder meer beskikbaar oor burgerskapaangeleenthede, immigrasiedokumentasie, die invoer van goedere en troeteldiere, die evaluering van buitelandse kwalifikasies, finansiële sake, bestuurderslisensies en werkverskaffing.

Ons verkies om persoonlike advies te voorsien, aangesien elke persoon se omstandighede uniek is en inligting wat op een persoon van toepassing is, nie noodwendig vir ’n ander sal geld nie. Alle vrae is welkom!

Die Kom huis toe-veldtog kan ongelukkig geen finansiële bystand aan terugkerende migrante bied nie. Migrasie is ’n persoonlike keuse waarvoor elkeen self verantwoordelikheid moet aanvaar. Maak dus seker dat die keuse om Suid-Afrika te verlaat of hierheen terug te keer ’n ingeligte besluit is wat op betroubare inligting berus. AfriForum sal ook deurlopend advies in dié verband gee.

Kontak die Kom Huistoe-Adviesburo hier:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

In ’n wêreld vol onbekendes is daar een bekende: Afrikaans is Groot. Dis ’n saamkomplek omjou taal, jou kultuur en jou menswees te vier. En die jaar is geen uitsondering wanneer diegrootste familie-reünie nóg vanaf 8 to 17 November 2024 in die SunBet Arena in...

AfriForum vier 18 jaar van selfdoen

AfriForum vier 18 jaar van selfdoen

AfriForum, ’n organisasie wat vandag meer as 315 000 lede in elke uithoek van die land verteenwoordig, vier vandag sy agtiende bestaansjaar. Dié burgerregteorganisasie is op 26 Maart 2006 vir die eerste keer aan die publiek bekendgestel in ’n berig oor sy...

Onderneming in die Kollig: Braai Amsterdam

Onderneming in die Kollig: Braai Amsterdam

Hierdie week se kollig is op Braai Amsterdam in Nederland. Braai Amsterdam is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak...

Afrikaans is Lekker 2024: Kanada

Afrikaans is Lekker 2024: Kanada

Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Jo Black en Refentse gaan in Junie vanjaar Kanada behoorlik op horings neem met die Afrikaans is Lekker-konserte in Kanada wat onder meer in Calgary en Vancouver aangebied gaan word. Dié konserte, aangebied deur South African...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest