Bobby van Jaarsveld en Chris Chameleon in Auckland

Bobby van Jaarsveld en Chris Chameleon in Auckland.
Wanneer: 1 November 2014 – 19:00
Waar: Rangitoto College Auckland NZ
Kaartjies: Voor ry $65, bespreekte plekke $50, Volw. vanaf ry E $45, Kinders onder 16jr $20.
Meer inligting: Kaartjies aanlyn beskikbaar by http://www.dashtickets.co.nz/?/event/v3x019njm
Navrae: kontak Arno +61 0738228423