Kuier in Dubai #3

Bobby van Jaarsveld en Arno Jordaan in Dubai. Almal is welkom, bring die familie en kuier saam!

Wanneer: 17 Oktober 2014
Waar: Crowne Plaza Sheikh Zayed Road
Toegang: volw. aed/200, kinders aed/90 (6-12jr)
GEEN KAARTJIES BESKIKBAAR BY DIE HEK
Navrae: kontak 00971 50 670 3960 / stuur ‘n epos na
Kuierindubai@outlook.com