Merise kuier: Perth – Australië

Kom kuier saam met die akteurs van Pad Na Jou Hart.

Kom geniet ‘n glasie wyn saam met Ivan Botha en Donnalee Roberts.

Wanneer: Saterdag 7 Junie 2014
Tyd: 3:00nm – 5:00nm
Koste: $25

Indian Ocean Brewing Company
33 Ocean Falls Blvd,
Mindarie

Kaartjies beskikbaar by www.merisemag.com. Slegs te koop tot Maandag 2 Junie 2014.

E-pos christell@merisemedia.com.au of skakel 0424 749 454 vir meer inligting.