Merise kuier in Pretoria

Kom geniet ‘n gesellige oggend saam met Merise!

Datum: 3 September 2014
Plek: La Maison d’Hotes Gastehuis, Schoongezichstraat 289, Erasmusrand
Tyd: 10vm vir 10:30vm
Prys: R100.00

Kontak Linda Malan, tel 079 714 8412 vir meer inligting.
Stuur ‘n e-pos na christell@merisemedia.com.au vir inligting oor hoe om ‘n kaartjie te koop.