BABALELA – DIE STORIES EN DIE LIEDJIES.

In Musiek

Die eerste gedagte wat by ’n mens opkom wanneer jy Babalela vir die eerste keer ontmoet, is pure pret en hope plesier!

Diep in die donker bos woon die Babalela, ’n eienaardige diertjie, saam met ’n klompie ewe eienaardige maatjies!

Lees Meer

Nuwe “Kinders van die Wind” en talle ander ou en nuwe treffers nou op een CD-versameling

In Musiek

‘n Splinternuwe verwerking van Koos du Plessis se immergroen treffer, “Kinders van die Wind”, is maar een van die liedjies wat Afrikaanse musiekliefhebbers te wagte kan wees op die dubbel-CD Die Grootste Afrikaanse Liedjie wat op 22 April vrygestel word.

Lees Meer

Anders – Knysna

In Musiek

Die film Knysna is reeds deur meer as 70 000 mense landswyd gekyk. Die temalied vir hierdie loket-treffer word deur Anders gesing.

Die liedjie is reeds besig om ‘n treffer te word siende ons oorval word met oproepe van die publiek van waar hul die liedjie kan kry.

Lees Meer

Elizma Theron se ‘Stilte & Storms’

In Musiek

Elizma Theron se ‘Stilte & Storms’ – sonder twyfel die wag werd

Oor die verstek van 3 jaar sedert haar laaste album het baie goeie dinge en seën Elizma Theron se pad gekruis. Die ryke van hierdie skatkis borrel na bo met haar nuutste album, ‘Stilte & Storms’.

Lees Meer

GOUE STATUS: Adam Tas – Want Jy Is Boer

In Musiek

“LAG ‘n SLAG” Laat trane rol vir al die regte redes!

In Musiek

Daar is min dinge wat so lekker sit soos ‘n goeie grap en ‘n ou wat dit pittig kan vertel. 18 van Suid-Afrika se voorste grapjasse kuier saam op “Lag ‘n slag” – ‘n dubbel CD album wat jou lagspiere SEER sal laat!

Lees Meer