Brokkies laat mense Doer Onder Afrikaans lees

In Blog, Nuus uit buite SA

deur Philip Langenhoven

Nieu-Seeland mag dalk deesdae Suid-Afrika se nemesis op die rugbyveld wees (dit lyk egter of die Bokke nou begin terugkom!), maar die klein landjie het ook ’n aansienlike hoeveelheid Suid-Afrikaners wat in sy groen velde en heuwels woon. Ja, hulle moes aanpas by kleiner houthuise, ’n statuslose werks- en sosiale omgewing, asook laer snelheidsgrense op kronkelpaaie, maar hulle doen hul ding en woel soos enigiemand anders om kop bo water te hou.

Lees Meer

Afrikaans gedy internasionaal

In Blitsnuus, Nuus uit buite SA

Deur Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch

Hoewel Afrikaans in Suid-Afrika – die land waarin dié taal met bloedsweet en harde werk ontstaan en ontwikkel het – aan die kwyn is en geminag word, wen die taal internasionaal al hoe meer veld en harte.

Aan die tuisfront word die posisie van die taal aan verskillende teenstrydighede gekenmerk.

Lees Meer

Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar Nederland

In Nuus uit buite SA

De bekende Zuid-Afrikaanse historicus en auteur Dan Sleigh komt voor een speciale lezingenreeks naar Nederland: 31 mei, Tong Tong Fair in Den Haag en 1 juni, Zuid-Afrika Huis in Amsterdam. Sleigh geniet internationale bekendheid als onderzoeker van de VOC-geschiedenis. Zijn historische roman ‘Stemmen uit zee’ over het ontstaan van de Kaapse VOC-kolonie in Zuid-Afrika werd een bestseller in Nederland.  Sleigh ontving meerdere prijzen op het gebied van geschiedenis en letterkunde en is Ridder in de Orde van Oranje-Nassau vanwege zijn baanbrekende bijdragen aan de VOC-geschiedschrijving.

Lees Meer

South African Chamber of Commerce VK: Flip Buys oor die huidige stand van sake in Suid-Afrika

In Nuus uit buite SA

Flip Buys oor die Solidariteit Beweging en die huidige stand van sake in Suid-Afrika.

Datum: 4 Mei 2016
Tyd: 6:30 nm – 9:00 nm
Individuele prys (BTW uitgesluit): £20.00
Waar: Deloitte – Stonecutter Court

Lees Meer

Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

In Nuus uit buite SA

2015-top-letter-banner

www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl

De derde editie van het festival vindt plaats van vrijdag avond 8 april 2016 tot en met zondag 10 april 2016 in de Compagnietheater, Amsterdam.

Zaterdag avond 9 april is daar ook een Rock/hiphop avond in De Melkweg.

Lees Meer

Finansiële advies vir Suid-Afrikaners in Brittanje

In Blog, Nuus uit buite SA

Cashkows.com is deur Global QROPS uitgenooi om ‘n aanbieding in Londen te doen vir al die Suid-Afrikaners wat daar woon.

Lees Meer