‘n Dans vir France – Marion Erskine

‘n Dans vir France – Marion Erskine

Ek lag lekker vir die mense by die huis wat dink Dubai is ‘n stad in die middel van ‘n sandput waar die duisende Suid-Afrikaners net sit en huis toe verlang. Natuurlik verlang ons, maar hier het ons sommer gou-gou aangepas. Ons braai, kyk rugby, gaan eet...
High tea saam met Ronel van Zyl

High tea saam met Ronel van Zyl

As ‘n mens in Engeland woon, word jy dikwels vir tee en high tea genooi en jy is nie altyd seker wat dit beteken nie. Dit kan ‘n verjaarsdag of selfs ‘n huweliksonthaal wees. Dis altyd ‘n spesiale geleentheid waarvoor ‘n mens moet optof....
Afrikaans gedy in Gent

Afrikaans gedy in Gent

Die Gereformeerde Sendingpos in Gent waar ek elke tweede Sondag by inskakel, gebruik van tyd tot tyd vir een van die Psalms in die Erediens, die 1936-beryming van Totius, na aanleiding van my teenwoordigheid, maar eintlik as ‘n tradisie wat begin het etlike...

Video: Wêreldwyd #BLYBETROKKE

Wêreldwyd is ‘n inisiatief van AfriForum om nuus en inligting onder Suid-Afrikaners in die buiteland uit te ruil en advies aan terugkerende burgers te gee. Bly op hoogte van nuusgebeure in die land. Verkry betroubare raad of kuier sommer net lekker saam en deel...

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest