Meervoudige burgerskappe – Wat jy moet weet

Meervoudige burgerskappe – Wat jy moet weet

Globalisering veroorsaak dat mense al meer migreer en uiteindelik ook vir al meer burgerskappe in aanmerking kom.  Sommige lande is baie streng oor die toelaatbaarheid van meer burgerskappe wanneer dit hulle burgers aangaan, byvoorbeeld Zimbabwe en Duitsland (omtrent...
kykNET is nou in die buiteland beskikbaar

kykNET is nou in die buiteland beskikbaar

ShowMax bied jou kykNET Internasionaal, nou beskikbaar op jou slim TV,  skootrekenaar, Android of Apple slimfoonen tablet. Of jy nou oorsee gaan kuier, werk of bly, jy hoef nooit jou taal en kultuur agter te laat nie. Ja-nee, as jy, jou vriende of familie in Engeland,...
Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Migrasie is nie vir sissies nie. Enigiemand wat sy geboorteland om watter rede ook al verlaat om permanent in ‘n ander land te gaan wortelskiet, sal jou dit kan vertel. Daardie wortels vat lááánk om in vreemde grond vastrapplek te kry, maar met geduld en ‘n goeie...
Bladsy 1 van 212

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest