Skaapbraai in Kent

Skaapbraai in Kent

– Alana Bailey, AfriForum – ‘n Tipies Suid-Afrikaanse toneel: agter ‘n windskerm hang twee skape aan ‘n spit. Die watertandgeur hang swaar in die lug. Die braaiers praat diep sake om die kole. Agter speel die kleinspan op skoppelmaaie, ‘n...
Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Dis vroegoggend en die stad is so wakker en besig asof dit nooit geslaap het nie. Toe ons by die mark aankom, word ons met glimlagte en nuuskierige kyke begroet. Chợ Gò Vấp (of Go Vap-mark) is vol plaaslike inwoners wat vars vrugte, vleis, vis, speserye en verskeie...
Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties besoek Australië en Nieu-Seeland in Junie 2016 vir vier optredes. Die gelukkige stede is Auckland, Brisbane, Melbourne en Perth. Die Heuwels Fantasties is ‘n Afrikaanse Pop Rock groep wat in 2008 gestig is en reeds baie sukses behaal het in Suid...
Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada. Die toer wat jy nie kan mis nie, met optredes in Toronto, Calgary en Vancouver. Ons gunsteling Afrikaanse kunstenaar was in 2014 in Amerika en Kanada waar hy ‘n reuse ontvangs gekry het. Op aanvraag besoek Steve weer Kanada en hierdie is die...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest