Indië – Die beste deel van Indië vir laaste!

Indië – Die beste deel van Indië vir laaste!

Die Taj Mahal is ‘n groot gunsteling (indien nie die grootste nie) op ‘n reis na Indië. As jy deur die ingang loop en die Taj vir die eerste keer sien, slaan dit jou asem weg! Dis moeilik om vir mense te verduidelik, so die beste manier is om dit met...
Geloof: Nog ‘n slukkie nuwe wyn

Geloof: Nog ‘n slukkie nuwe wyn

“Toe ouers in 1999 na my toe kom en vertel van hulle kinders wat ná matriek oorsee gaan woon en werk, maar nie altyd tyd maak om êrens vir hulleself ʼn geestelike tuiste in ‘n vreemde land te vind nie, het ek dadelik aangebied om hierdie Afrikaanssprekende...
Praag – Ronel van Zyl

Praag – Ronel van Zyl

“Praag is die hoofstad en grootste stad van die Tsjeggiese Republiek. Dit is die 14de grootste stad in die Europese Unie. Dit is ook die historiese hoofstad van Boheme. Praag is ‘n politieke, kulturele en ekonomiese sentrum in Sentraal-Europa wat oor die...
AfriForum-ontwerper maak Turkye-nagmerrie mee

AfriForum-ontwerper maak Turkye-nagmerrie mee

Rozier van Tonder, grafiese ontwerper by die burgerregte-organisasie en sy vrou, Leandré, se eerste oorsese reis het hulle lighoofdig gelaat toe hulle hulself die naweek in Istanbul in Turkye midde-in die mislukte staatsgreep bevind het. Die Van Tonders en vriende het...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest