Groot dinge aan die gebeur in Texas! – Susan Smit

Groot dinge aan die gebeur in Texas! – Susan Smit

Texas Potjie het verlede jaar hulle 15de herdenking gevier. Dit het begin in die jaar 2000 toe Fred en Yvonne Reinhardt ‘n paar mense oorgenooi het om saam met hulle “Thanksgiving” te vier. Die Suid-Afrikaanse gemeenskap in Houston het belangstelling getoon om...
ShowMax: Wat om te kyk in Augustus

ShowMax: Wat om te kyk in Augustus

Jy weet hoe hulle op vliegtuie vir jou vra om te kies tussen beesvleis en hoender? “Chicken or beef?” In daardie oomblik van beperkte keuse kry ʼn mens opnuut waardering vir die verskeidenheid van keuses wat ʼn kulturele hutspot soos Suid-Afrika jou bied. In plaas van...
Kamp op die strand – Al Sifah

Kamp op die strand – Al Sifah

Die voorreg om sommer net voor die voet in Oman te kampeer voel steeds onwerklik. Ons het die afgelope naweek ʼn hele strand vir onsself gehad. Die oseaan was lieflik en kalm. Ons het ʼn wonderlike tyd op die strand gehad en ontspan asof ons met vakansie was vir twee...
Geloof: Nog ‘n slukkie nuwe wyn

Geloof: Nog ‘n slukkie nuwe wyn

Stukkies hemel op aarde Deel 2: Die koninkryk van God is hier Volgens die nuutste navorsing is die Evangelie van Markus die eerste van die vier evangelies wat geskryf is aan die einde van die jare vyftig na Christus. Markus 1:14 en 15 vertel die volgende: “Nadat...
Bladsy 1 van 212

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest