The Great Escape – Die SA Vlieëniers

The Great Escape – Die SA Vlieëniers

Op 1 November vier die Pole Allersieledag. Ek sal hier in Poznań, Pole na die Vestingpark gaan en die Ou Garnisoensbegraafplaas besoek. Slagoffers van sowel die Eerste as Tweede Wêreldoorlog is hier finaal ter ruste gelê. Ek sal spesifiek ʼn oomblik stilstaan by die...
My kuiertjie in Australië – Sanderien van der Walt

My kuiertjie in Australië – Sanderien van der Walt

In September 2015 het ek en ‘n vriendin van Suid-Afrika in Wes-Australië gaan kuier by ʼn skoolvriendin van ons wat daar woon. Haar tuisdorp daar is Mandurah, wat ongeveer ‘n uur en half se ry van Perth is. Ons het met die kus langs bietjie suid getoer en ʼn...
Geloof: Stukkies hemel op aarde (Deel 8)

Geloof: Stukkies hemel op aarde (Deel 8)

Luister hoe word die Evangelie in die vroeg-Christelike gemeentes verwoord Kom, kuier saam met my by gelowiges uit die vroeg-Christelike gemeentes!Luister na hoe verwoord hulle die Evangelie. Daar in Hand. 10:36-43 word dit so beskryf: “Julle weet dat God aan Israel...
Kruip in die modder – Pieter de Lange

Kruip in die modder – Pieter de Lange

Ek kan goed onthou hoe ek een mooi, sonnige middag in die sewentigs in Wandsworth ná tennis sommer teruggedraf het huis toe. Meer as een motoris het vir my getoet en aangedui hulle dink ek maak ʼn spektakel van myself. Later, in die vroeë tagtigs, het my buurman in...
Bladsy 1 van 3123

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest