Europa-toer: Denemarke – Phillip Grobler

Europa-toer: Denemarke – Phillip Grobler

Die eerste stop op ons Europese toer was Denemarke. Die plek is regtig ongelooflik! Dit is skoon, die lug is vars en alles werk! Die eerste ruk het ons by ons vriend se gesin gebly. Dit was heerlik en ons het die platteland baie geniet. Gedurende die laaste deel van...
Putten – Alana Bailey

Putten – Alana Bailey

Putten is ‘n dorp in die provinsie Gelderland, rofweg in die middel van Nederland geleë.   Volgens Wikipedia het dit in 2014 ‘n bevolking van 24,148 gehad.  Dit word deur boerderye omring. Een van die hotelle in die omgewing is die Best Western Premier Kasteel De...
Wêreldwyd wil Kersfees vanjaar onvergeetlik maak

Wêreldwyd wil Kersfees vanjaar onvergeetlik maak

Wêreldwyd wil Kersfees vanjaar onvergeetlik maak. Ja mense, Kersfees is voor die deur en ons wil van julle hoor hoe dit gevier word in die lande waar julle vir julle bevind.  Is daar interessante Kersgewoontes en -tradisies, of besondere disse (stuur asseblief daardie...
Veldtog in Londen geloods – Ronel van Zyl

Veldtog in Londen geloods – Ronel van Zyl

Op 2 November 2016 het die Royal Commomwealth Society sy nuwe veldtog geloods om visumvrye reis vir Suid-Afrikaners wat die Verenigde Koninkryk besoek, te hersien. Die bekenstelling het by The National Liberal Club in Londen plaasgevind, terwyl talle Britse...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest