Buys se brief aan Trump

Buys se brief aan Trump

Geagte aangewese president Trump Vergun my om u geluk te wens met u verkiesing. As medeburger van ons planeet, wil ek graag ʼn voorstel vir u buitelandse beleid te maak, al besef ek dat u dit nie te lese sal kry nie. Die onsekerheid wat gepaardgaan met ʼn...
Feesseisoen in die VSA

Feesseisoen in die VSA

As daar een ding is wat die Amerikaners goed doen, dan is dit partytjie hou. Ons dink óns doen dit goed? Asseblief. Hulle vat die koek … en die wyn en die bier en die brood en sommer die piekniekkos ook. Eerlikwaar, dit is een nasie wat wéét hoe om te eet. Hulle het...
’n Wit Kersfees in Kanada

’n Wit Kersfees in Kanada

Kersfees in Kanada is verseker anders as in Suid-Afrika. Dit is koud en gewoonlik wit gesneeu. Die mense hier gaan heeltemal oorboord met ligte! In die tuine, teen die huise, in die bome en dan nog op opblaasfigure en figure wat uit hout gesny of met draad gevleg is....
Kersfees in Oman

Kersfees in Oman

Om oor die Kerstyd 12 308 km van die huis af te wees, verg mannemoed en lang Skype-sessies! Hierdie jaar is ek vir die eerste keer tydens Kerstyd in Oman. Maar hierdie jaar kry ek die grootste geskenk nóg: my familie kom kuier vir my hier in die woestyn! Dis hul...
Kersfees in Limburg, Nederland: Die Kerstnachtrondgang

Kersfees in Limburg, Nederland: Die Kerstnachtrondgang

My naam is Guido Urlings, ’n 26-jarige oorspronklik van Sittard in Nederland, alhoewel ek tans in Centurion, Suid-Afrika bly. Toe Sue-Ann de Wet, projekkoördineerder van Wêreldwyd my vra om oor ’n tradisionele Kersfeesviering in die area waar ek groot geword het te...
Bladsy 1 van 212

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest