BARRY HILTON: EVOLVER-TOER  – Kanada

BARRY HILTON: EVOLVER-TOER – Kanada

Ná wat slegs as een van die suksesvolste loopbane in Suid-Afrikaanse komediegeskiedenis, neem Barry Hilton se nuwe vertoning Evolver dit een stap hoër. Dié veelsydige en dinamiese program, wat in die vure van die internasionale komediekringe van London tot Hong Kong...
Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram

Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram

Op 26 Oktober 2016 het Pravin Gordhan, minister van finansies, die Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Wetsontwerp op Inkomstewette, Wetsontwerp 19 van 2016, in die parlement ter tafel gelê toe hy die sogenaamde “Minibegroting” bekend gestel het. Hierdie...
Woordeboek van die Afrikaanse Taal – Borg ‘n Woord

Woordeboek van die Afrikaanse Taal – Borg ‘n Woord

Borg ’n woord teen R100 per woord of koop ’n woord teen R5 000, dan behoort daardie woord net aan jou. Jy ontvang ’n sertifikaat met jou naam en woord Een deelnemer kan R25 000 wen in ’n prystrekking geborg deur Sanlam Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou...
Jou hart sal altyd elders wees – Skotland

Jou hart sal altyd elders wees – Skotland

“Jy sal nooit weer heeltemal tuis voel nie, want ’n deel van jou hart sal altyd elders wees. Dis die prys wat mens betaal vir die rykdom om mense in meer as een plek te kan ken en liefhê.”  Miriam Adeney Foto’s: Ronel van Zyl     Besoek Ronel van Zyl se blog...
Bladsy 1 van 3123

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest