Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Deel 3 Ná vier fantastiese dae in El Nido was dit tyd om te verkas. In die erg beknopte maag van ’n tricycle het ons, en ál ons bagasie, vir langer as ’n uur al stampend en skommelend ons weg na ons volgende bestemming gevind. Nacpan is ’n 4 km-lange strook ongerepte...
Nasionale biddag: Australiërs bid saam

Nasionale biddag: Australiërs bid saam

ʼn Groep Afrikaanssprekendes het Saterdag in Brisbane, Australië, byeengekom om ook vir die toekoms van Suid-Afrika te bid. Die geleentheid, gereël deur die Afrikaanse Klub Australië, het plaasgevind by St Laurence College in Brisbane. “Ons bid dat die Here...
Die 457-visumveranderinge: wat jy moet weet

Die 457-visumveranderinge: wat jy moet weet

Die tydelike 457-werkvisum is vervang met twee nuwe tydelike visums vir werkers met spesifieke vaardighede. ’n Tweejaar- en ’n vierjaarvisum, elk met nuwe beperkings, is in die plek van die 457-visum ingestel. Belangrike veranderinge sluit die volgende in:...
Terugkoms na die Afrika-bosveld

Terugkoms na die Afrika-bosveld

Deur Ronel van Zyl Ons bly al sedert 2007 in die Verenigde Koninkryk en was vir sewe jaar nog nie terug in Suid‑Afrika nie. Dit was wonderlik om terug te wees in die Pilanesberg. Hierdie foto is op ’n Dinsdagoggend tydens die eerste drie ure in die bosveld geneem. Ons...
Die internasionale waarde van Afrikaans

Die internasionale waarde van Afrikaans

Deur Karien Brits “Laten we ons niet beperken tot het Angelsaksische kader, maar de veelheid aan visies en invalshoeken die door meertaligheid mogelijk worden gemaakt beschermen.” – Alisa van de Haar (De oer-Nederlandse traditie van meertaligheid) Dit voel of...
Bladsy 1 van 3123

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest