Kort wegbreek…

Kort wegbreek…

Deur A.D. Cloete En so kom die kort wegbreek tot ’n amperse einde… Ons verduur goed gegrimeerde lugwaardinne wat vrugtesap in netjiese plastiekglasies aanbied vir reisigers wat eintlik net wil rus. Want hulle was weg met vakansie, ja, maar van rus was daar weinig...
Desperate VK-reisvrae deur Suid-Afrikaners

Desperate VK-reisvrae deur Suid-Afrikaners

Die konsultante by Breytenbachs Immigration kry gereeld desperate pleidooie van Suid-Afrikaners vir dringende hulp met hul VK-reisdringendhede. Ons het vervolgens ’n kort riglyn as verwysing saamgestel, sou jy ooit self in een van hierdie ongelukkige situasies beland....
Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Deel 2 El Nido, oftewel “Die Nes”, is ietwat van ’n deurmekaar nes. Rye en rye spoeg-en-plak-gastehuise, tweesterhotelle en restaurante waarvoor ’n Michelinster tot in lengte van dae ’n galaktiese hersenskim sal wees, wedywer langs die smal, stowwerige straatjies vir...
Kokkedoortjies kóók op Showmax ook

Kokkedoortjies kóók op Showmax ook

Vanaf 6 April beskikbaar. In die kombuis bevat die kleinste botteltjies dikwels die bestanddele met die meeste skop – en net so is dit met die deelnemers aan kykNET se nuwe werklikheidsreeks Kokkedoortjie. Hulle is almal tussen 10 en 14 jaar oud, maar die tien...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest