Die Verdrag van Waitangi kry in Afrikaans gestalte!

Die Verdrag van Waitangi kry in Afrikaans gestalte!

’n Groot gebeurtenis van belang vir Suid-Afrikaners en Afrikaans in besonder, het verlede naweek in Nieu-Seeland plaasgevind. Nieu-Seeland se gronddokument, die Verdrag van Waitangi, oftewel die Tiriti o Waitangi, is nou ook amptelik in Afrikaans beskikbaar. Trouens,...
Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Fanie Os Oppie Jas: Howzit my China. Filippyne

Deel 1 In die tyd van die Ou Testament was die Filippyne ’n regte klomp skoorsoekers. Dié aartsvyande van die Israeliete was van Genesis 10:14 tot by Sagaria 9:7 pál oorgehaal vir ’n vinnige potjie oorlog, maar kon selde daarin slaag om ewe veel binnegoed as bek te...
Nuut op Showmax: Programme die maand

Nuut op Showmax: Programme die maand

SAFARI 4×4 ROETES Seisoen 10 Beskikbaar vanaf 4 April Dis die tiende seisoen van Safari 4×4 Roetes, die reeks waarin 4×4-spesialis André de Villiers die land se grondpaaie platry saam met die hengel-spesialis Petri de Wet. Hulle beproef uitdagende...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest