Wêreldwyd kuier in Dubai

Wêreldwyd kuier in Dubai

Wêreldwyd het van 15 tot 20 Mei vanjaar saam met ander Suid-Afrikaners, asook van Suid-Afrika se beste kunstenaars soos Arno Jordaan, Dewald Wasserfall, Leah, Snotkop, Willem Botha en die Weiveld-span na Dubai getoer. Dit was ’n absolute voorreg om hierdie toer te kon...
Afrikaans is internasionaal – Leah

Afrikaans is internasionaal – Leah

Dubai is omtrent ’n oorweldigende plek! Dis vir my letterlik soos ’n oasis in die middel van die dorre woestyn, amper asof dit nie regtig daar is nie. Die ongelooflike geboue is supermodern, maar tussenin is steeds tradisionele boustyle. Alles is die grootste en beste...
Mooi herinneringe uit Dubai – Willem Botha

Mooi herinneringe uit Dubai – Willem Botha

Vroeg die oggend staan my tasse gereed om in die kar te laai. Opwinding loop hoog – daar is mos altyd ’n senutergende opgewondenheid wat borrel wanneer ’n mens oorsee gaan. Hierdie keer is dit selfs nog meer spesiaal vir my, want vir die eerste keer vat ek my ma,...
Kuier in Dubai 2017 – Dewald Wasserfall

Kuier in Dubai 2017 – Dewald Wasserfall

Van kleintyd af is ek nog altyd behep met twee dinge: musiek en reis. Ek is geweldig bevoorreg om van my twee grootste passies ’n werk te kan maak. Dus was dit vir my baie opwindend om weer gekies te word vir die “Kuier in Dubai”. Dewald le Roux en sy span het geen...

“Met die doel om te steel …”

  Deur Pieter de Lange Dit was ’n Maandag in Oktober – soos vele ander weeksdae – toe ek net voor eenuur by ons huis in Kent, Engeland vir middagete aankom. Toe ek voordeur toe stap, let ek op dat Mariaan se kar nie daar is nie. Ek sluit die voordeur oop en hoor...
Bladsy 1 van 3123

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest