Treurgrond – Nuwe film

Treurgrond – Nuwe film

Darrell Roodt se rolprent Treurgrond raak ’n omstrede onderwerp aan: Dit kyk na die kwessie van plaasmoorde in Suid-Afrika. Die uitgesproke akteur, musikant en aktivis Steve Hofmeyr speel Lukas, die sagmoedige boer wat sentraal tot die storie staan. Lukas probeer sy...
OOR TJOEBKUNDE 101

OOR TJOEBKUNDE 101

Die Londense moltreinstelsel of “die tjoeb” soos ons plebs hom roep: Onontbeerlik, dog sielsverwoestend. ’n Parallelle heelal waar slegs een reël geld: daar geld geen reëls nie. As ’n veteraan van ’n geskatte 7 000 ritte op hierdie noodsaaklike boosheid het ek nou al...
Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet is ’n ikoniese resepteboek – en nou het dié staatmaker sy eie kosprogram gekry! Lise Swart is die aanbieder wat saam met ’n verskeidenheid Suid-Afrikaners agter die kospotte inskuif om te hoor watter invloed dié boek op hulle lewens gehad het. Sy gesels...
Bladsy 1 van 41234

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest