’n Jaar in Nederland
Deur Anja Martin Verbeel jou dit is middernag op ’n Saterdagaand op Amsterdam se Centraal-stasie. Die laaste trein na Apeldoorn, jou tuiste in die vreemde, het pas vertrek. Dit het meer as een keer met my gebeur en, al was die oomblik sleg, sal ek dit vir niks verruil...