Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Nuutste artikels

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

’n Netwerk wat vir jou werk

’n Netwerk wat vir jou werk

Deur Sue-Ann de Wet Die belangrikheid van ’n ondersteunende netwerk kan nie onderskat word nie. Die bou van ’n netwerk in ’n nuwe land gaan oor meer as net sake doen of werk soek; dit gaan ook oor die skep van ’n ondersteuningsbasis wat jou kan help om die gevoel van...

Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap

Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap

Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming van ʼn bykomende voltydse kampus in Centurion asook die bekendstelling van twee splinternuwe koshuise. Hiermee saam is die instelling, wat vanjaar...

’n Jaar in Nederland

’n Jaar in Nederland

Deur Anja Martin Verbeel jou dit is middernag op ’n Saterdagaand op Amsterdam se Centraal-stasie. Die laaste trein na Apeldoorn, jou tuiste in die vreemde, het pas vertrek. Dit het meer as een keer met my gebeur en, al was die oomblik sleg, sal ek dit verruil vir...

Onderneming in die Kollig: All4Travel

Onderneming in die Kollig: All4Travel

Hierdie week se kollig is op All4Travel. All4Travel is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van hierdie...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest