Nuusflits: Begroting 2018

Nuusflits: Begroting 2018

Hierdie is ‘n baie netjiese opsomming van die begroting.  Aspekte wat veral vir Suid-Afrikaners in die buiteland van nut kan wees, is Boedelbelasting; Belasting van buitelandse salarisse; en Emigrasie onder aftreefondse. In volgende week se nuusbrief sal ons meer...
Nuut op Showmax

Nuut op Showmax

Kom ons Braai – Nuwe episodes Suid-Afrikaners se gunstelingtydverdryf is nou ’n sosiale eksperiment. In Kom ons Braai neem drie paartjies wat mekaar nog nooit ontmoet het nie die uitdaging op om die ander vir ’n braai te nooi – en die vonke begin elke week sommer...
Begroting 2018: Hoogtepunte en implikasies

Begroting 2018: Hoogtepunte en implikasies

Op Woensdag 21 Februarie het Malusi Gigaba, Minister van Finansies, Suid-Afrika se Nasionale Begroting vir 2018/2019 in die Parlement ter tafel gelê. PSG het ‘n opsomming van die sleutelpunte en implikasies van dié begroting opgestel, asook infografika wat dit...
Moedertaaldag: ʼn Brief uit Duitsland

Moedertaaldag: ʼn Brief uit Duitsland

Alexander Mickel se brief word gepubliseer net soos hy dit aan Maroela Media gestuur het. Die brief is nie geredigeer of teksversorg nie. –Red   Liewe vriende van Afrikaans Dis Moedertaaldag en ʼn heerlike geleentheid om aan my Maroela-brief te herinner wat ʼn jaar...
Bladsy 1 van 512345

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest