Boek van die Week: Die Vyfde Aspoester

Boek van die Week: Die Vyfde Aspoester

Dié boek gaan jou in die maag skop. Die vyfde Aspoester begin met ’n donkerkopmeisie wie se liggaam in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind word. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna...
Europa: Vier lande in 17 dae

Europa: Vier lande in 17 dae

Die dag van 23 Maart kon nie gou genoeg aanbreek nie – ons Europa-reis. Met die intrap op die vliegtuig sê ek vir my kêrel, dis vreemd dat ons in ry 13 sit omdat die meeste lugrederye nie ’n ry 13 het nie. Dit is mos ’n bygeloof dat 13 ’n ongelukkige getal is. Maar...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. ‘Plaasmoorde steeds nie...
Bladsy 1 van 612345...Laaste »

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest