Trots Afrikaans in die buiteland – Kompetisie

Trots Afrikaans in die buiteland – Kompetisie

Verlang jy na Afrikaans daar waar jy in die verre vreemde sit? Kry jy onwillekeurig ’n knop in jou keel net om daaraan te dink? Ons wil jou help om jou Afrikanerskap te vier – maak nie saak hoe vêr jy is nie. Jy kan ’n geskenkbewys ter waarde van R500 van De...
Besigheid in die Kollig: Kalahari Moon

Besigheid in die Kollig: Kalahari Moon

Ons unieke Wêreldgids het alles wat jy nodig het om die verlange huis toe beter te maak. So eg Suid-Afrikaans soos Anton Goosen liedjies op die langpad. Elke week kies Wêreldwyd ‘n besigheid vanaf die Wêreldgids om in die Kollig te staan. Hierdie week se...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. SA grondkwessie maak opslae in Australië...
Internetvondse vir Augustus

Internetvondse vir Augustus

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies in jou omgewing kan doen. Hulp met finansiering, immigrasie, Afrikaanse prokureurs en dokters, restaurante en nog meer. Die Wêreldgids het ten doel om mense wat in die buiteland vreemd voel, te help...
Waar kom ons liefde vir boeretroos vandaan?

Waar kom ons liefde vir boeretroos vandaan?

Die onlangse oplewing van koffieroosterye en die ontwaking van koffiespesialiste in Suid-Afrika het die aandag gevestig op Afrikaners se voorliefde vir ʼn koppie sterk koffie. Dit is nie ʼn nuwe verskynsel nie. Ons kulturele band met dié donker brousel het alreeds in...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest