Onderneming in die Kollig: Bikenam

Onderneming in die Kollig: Bikenam

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is trots Suid-Afrikaans en het ten doel om Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon te help om sommer vinnig tuis te voel in ’n vreemde land. Van winkels wat eg Suid-Afrikaanse produkte verkoop tot dokters wat Afrikaans praat en selfs...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Wysiging van visumregulasies verwelkom Trump...
Boek van die Week: Sanri Steyn: Die rustelose mummie

Boek van die Week: Sanri Steyn: Die rustelose mummie

Theresa van Baalen Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. Nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees: Superjoernalis Sanri Steyn. Sanri hou nie juis van grillerige goed soos mummies nie, maar sy is nogtans opgewonde toe sy...
15 Toepassings om jou weg oorsee te vind

15 Toepassings om jou weg oorsee te vind

Of jy emigreer of net gaan toer, kan dit ’n aanpassing wees om die openbare vervoer te leer ken, te weet waar jy tradisionele kos kan eet of die taal baas te raak. Dit is handig om jouself vooraf in te lig oor die land se kultuurgebruike en oor die moets en moenies op...
Bladsy 1 van 812345...Laaste »

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest