Boek van die Week: Keshia Davids, superheld

Boek van die Week: Keshia Davids, superheld

Keshia Davids se hare mince. As jy nie weet wat dit beteken nie, is jou hare nie woes en wild en onbeheerbaar soos Keshia Davids s’n nie. Keshia Davids is eintlik net ’n doodgewone (gaap) skoolmeisie. Behalwe vir haar hare, hulle is nie glad en reguit nie, maar Keshia...
FESTIVAL VOOR HET AFRIKAANS

FESTIVAL VOOR HET AFRIKAANS

22 EN 23 SEPTEMBER 2018 VLAAMS CULTUURHUIS DE BRAKKE GROND, AMSTERDAM Op 22 en 23 september 2018 vindt in de Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie plaats van het Festival voor het Afrikaans (voorheen Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Optredens en concerten zijn...
Immigrasie: ʼn Oop gesprek met Charlene Breytenbach

Immigrasie: ʼn Oop gesprek met Charlene Breytenbach

Deur Charlene Breytenbach As jy dié artikel lees, oorweeg jy dit waarskynlik om te emigreer of jy wonder hoe mense sommer net hul tasse kan pak en hul land en mense agterlaat. Tien jaar gelede het ek besluit om my tasse te pak en my ouers na Nieu-Seeland te vergesel....
Uit en Tuis met Chamonix Terblanche

Uit en Tuis met Chamonix Terblanche

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met Suid-Afrikaners gesels wat in die buiteland woon. Vandeesweek gesels ons met Chamonix Terblanche, wat in Perth, Australië woon. Waar woon julle en waarom juis daar? Ons woon in die suidelike voorstede van Perth. My ouers, Tom en...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest