Naweek Nadink: Reise na herinnering

Naweek Nadink: Reise na herinnering

Ek moes ná 14 jaar in Londen myself met verskeie vreemde verskynsels hier in Suid-Afrika vereenselwig. Ek was onder geen romantiese illusie oor wat en wie Suid-Afrika en Suid-Afrikaners geword het in 14 jaar van ons verblyf in Engeland nie. Ek was deeglik bewus van...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Plaasaanvaller se koeël slaan in Bybel vas Hof...
Besigheid in die Kollig: Cape to Cairo

Besigheid in die Kollig: Cape to Cairo

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het alles wat jy nodig het om tuis te voel in ’n nuwe land. Van biltong en braaivleis tot Afrikaanse dokters en prokureurs. So eg Suid-Afrikaans soos ’n opskop in die skuur. Elke week identifiseer ons een onderneming om in die Kollig te...
Is Suid-Afrikaners harde werkers?   

Is Suid-Afrikaners harde werkers?  

Dit kom soms voor asof sekere lande meer as gelukkig is om Suid-Afrikaners aan te stel, maar het Suid-Afrikaners werklik ’n beter werksetiek as ander lande? Die onlangse data van die Organisation for Economic Cooperation and Development (OECD) gaan ’n ver pad om dié...
Uit en Tuis met Charlé Klopper

Uit en Tuis met Charlé Klopper

Uit en Tuis is ʼn rubriek waar ons met mense gesels wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Charlé Klopper wat in Mangonui, Nieu-Seeland woon. Waar woon julle en waarom juis daar? Ons woon in ʼn klein kusdorpie genaamd...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest