Fotoverslag: Kuier in Kleurryke Hongkong

Fotoverslag: Kuier in Kleurryke Hongkong

’n Panoramiese uitsig oor Victoria-hawe in Hong Kong soos gesien vanaf die honderdste verdieping van die hoogste gebou in Hong Kong. Hong Kong-eiland, met sy berge, is in die agtergrond sigbaar. Die Sky100 is geleë in Kowloon en bied 360˚ blik op die stad. ’n Besoek...
Wêreldwyd kuier by die Helberg-gesin in Australië

Wêreldwyd kuier by die Helberg-gesin in Australië

“Wees getrou aan wie jy is en wees trots op jou herkoms. Jy hoef nie die Wallabies te ondersteun net omdat jy in Australië woon nie.” Só meen Philip Helberg, ’n voormalige Pretorianer wat saam met sy vrou, Tarien, en hul drie kinders 13 jaar gelede na Perth geëmigreer...
Naweek Nadink: Leef jy jou passie uit?

Naweek Nadink: Leef jy jou passie uit?

Dit is middel-Augustus. Klipkouers fokus hierdie maand op vroue-entrepreneurs – kundige vroue wat elkeen ’n stuk grondgebied afgetree het en dit met passie bewerk. Almal van hulle word deur passie aangedryf. Die vraag is: Leef jý jou passie in jou beroep uit? Indien...
Afknouery in skole – is jou kind dalk die boelie?

Afknouery in skole – is jou kind dalk die boelie?

Afknouery kan gedefinieer word as magsmisbruik en aggressiewe gedrag met die opset om gereeld en herhaaldelik af te knou. Afknouery kan bestaan uit slaan, skop, boks, dreigemente, die verspreiding van skinderstories, sarkasme, verkleinering of spot. Boelies probeer...
Is jou kind dalk die slagoffer van afknouery?

Is jou kind dalk die slagoffer van afknouery?

Afknouery is ’n wêreldwye probleem en Suid-Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ’n Unesco-verslag word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks afgeknou. Navorsing toon dat boelies om verskeie redes daarop uit is om sekere kinders te treiter en af...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest