Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Wes-Kaap: George- en Karatarabrande het...
Jou Dublin-beginnerspak

Jou Dublin-beginnerspak

Dublin is ’n baie mooi stad. Dis nie jou tipiese stad-stad waar jy deur hemelhoë wolkekrabbers en beton omring is nie; maar dis ook nou nie die Vrystaatse vlaktes nie. Dis ’n tipies Europese stad met die mooiste geboue, kerke en standbeelde, kleurvolle deure en...
Boek van die Week: Retoer, Pretoria – Provence

Boek van die Week: Retoer, Pretoria – Provence

Sy het ons oorrompel met Griet skryf ’n sprokie. Hoe kon so ’n jong vrou soveel patos in ’n boek vol Griekse mitologie en Grimm-sprokies pas? Hoe kan enige een so openlik ’n goue voël beskryf sonder om platvloers te wees? Deur die jare het die karakters in Marita van...
Nuwe taalbeleid van SAIGR ondeurdag en diskriminerend

Nuwe taalbeleid van SAIGR ondeurdag en diskriminerend

Die burgerregte-organisasie AfriForum ontvang tans heelwat klagtes oor die nuwe taalbeleid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR), wat pas per nuusbrief aan dié instituut se lede bekend gemaak is. In die nuusbrief word weersprekend...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Pik Botha ter ruste gelê Liggaam van vermiste...
Bladsy 1 van 612345...Laaste »

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest