Onderneming in die Kollig: Bushman’s Grill

Onderneming in die Kollig: Bushman’s Grill

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans en amper so lekker soos ’n tjoppie op die vuur. Hier kan jy eg Suid-Afrikaanse produkte soos biltong, braaivleis, koeksisters en selfs ’n lekker melktert in jou omgewing opspoor. Elke week kies ons by Wêreldwyd een van...
Nuut by LAPA in Desember

Nuut by LAPA in Desember

Dit is Desember! Die skooljaar is verby en ons het fantastiese boeke vir jongmense – van die jongste tot die kieskeurigste tiener. Let veral op na Nathan Trantraal se vertaling van Jason Reynolds se jeugroman. Moet ook nie vergeet van die liefde nie! Soos altyd is ons...
Boek van die Week: Van Afrikaans gepraat

Boek van die Week: Van Afrikaans gepraat

Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg, is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in...
Bladsy 1 van 212

Tuis     Oor ons      Blog      Nuus      Vermaak      Wêreldgids     Nuusbrief      Privaatheidsbeleid

012 644 4485

Volg ons op

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest