Boek van die week: Bloedlelie

Boek van die week: Bloedlelie

Die bloedlelie bloei soos ’n mens wat liefhet of ly, vandaar die titel. In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou,...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Staatsmaatskappye vra nog R120 miljard DA...
Internetvondse vir Maart

Internetvondse vir Maart

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos rugby en braai op ’n Saterdag! Hier kan jy alles kry wat jy nodig het om die verlange huis toe te stil, selfs ’n restaurant waar jy regte braaivleis kan bestel. Hierdie maand se ondernemings in die Kollig....
Stap deur Yorkshire se Raincliffe Woods

Stap deur Yorkshire se Raincliffe Woods

Raincliffe Woods bestaan uit net meer as 150 hektaar antieke woude en is die tuiste van baie boomspesies, waaronder die inheemse elshout, haselneut en eshout. In dele van die bos is daar Westerse rooi sederhout, ’n groot Amerikaanse boom. Dié bome met hul wye takke en...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest