Wat onderwys in verskillende lande my geleer het

Wat onderwys in verskillende lande my geleer het

So lank as wat ek kan onthou, wou ek ’n onderwyser wees, maar omdat ek goed presteer het op skool het baie mense my afgeraai om vir ’n onderwyser te studeer. Ek het ‘n BSc-graad behaal en sewe jaar in die sakewêreld gewerk, en toe besluit om my droom na te jaag. Ek...
Wenke vir jou reis na Nieu-Seeland

Wenke vir jou reis na Nieu-Seeland

Soos jy teen dié tyd weet (want ons praat heeltyd daaroor!) het ons Nieu-Seeland onlangs deurkruis, en het ons met baie herinneringe (en min geld) en behoorlik bekoor teruggekom. Dis die land van Kiwi-voëltjies, Kea (die Suideiland se bergpapegaaie), Pukeko, pluime,...
Netwerk: Wat dit is en waarom dit belangrik is

Netwerk: Wat dit is en waarom dit belangrik is

Netwerk en besigheid is onafskeidbaar; die een is doodgewoon doelloos sonder die ander. Dit gaan in die sakewêreld net soveel oor wie jy ken as oor wat jy weet, en dit is belangrik dat jy goeie verhoudings met ander kweek ten einde ’n sterk reputasie te handhaaf en...
Oom Paul, sy soldate en die plein

Oom Paul, sy soldate en die plein

Terwyl die storms oor die geskiedenis woed en betogers onlangs nog met spuitverf rondom Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria gedans het, staar dié ou staatshoof in stilte in die verte. Sy klipvoete staan dalk nou (nog) rustig op Kerkplein met sy...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest