Wat om te pak: Handbagasie 

Wat om te pak: Handbagasie 

Is dit jou eerste oorsese vlug of het jy lanklaas seker gemaak wat jy in jou handbagasie mag inpak? Hier is ’n kort gids oor wat jy moet onthou en wat jy moet vermy wanneer jy weer jou tasse pak! Dit is aaklig as jy per ongeluk iets in jou handbagasie gepak het wat...
Tien blitsfeite oor die meesterlike Pierneef

Tien blitsfeite oor die meesterlike Pierneef

Wanneer jy mense uitvra oor Suid-Afrika se mees prominente kunstenaars, sal die naam J.H. Pierneef, oftewel Pierneef, waarskynlik in die geselskap opduik. Hendrik Pierneef, soms ook Jacob, Pier of Henk genoem, word wêreldwyd as die eerste groot Suid-Afrikaanse skilder...
Boek van die week: Ondier

Boek van die week: Ondier

Iewers diep in die bos buite die stil dorpie van Somerset-Oos huil ’n baba. ’n Vrou word aan die stam van ’n bloekomboom vasgemaak en wreed vermoor. Olaf Demeyer word ingeroep om met die ondersoek te help, maar is hy dalk net té naby aan alles om objektief te wees?...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest