Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Oudministers bedank op strepe – dís hoekom...
Onderneming in die Kollig: Clean Start co.

Onderneming in die Kollig: Clean Start co.

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het nie net biltong winkels en braai-restaurante nie, die Wêreldgids bevat ook ondernemings wat in Suid-Afrikaanse besit is in die buiteland. Elke week kies ons een van hierdie ondernemings om in die Kollig te verskyn. Hierdie week kyk...
Wêreldwyd Kollig Nuusbrief

Wêreldwyd Kollig Nuusbrief

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers buite die grense. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Kollig...
Maria Koopmans-De Wet: Die vergete heldin

Maria Koopmans-De Wet: Die vergete heldin

Die naam Emily Hobhouse sal waarskynlik opduik in die meeste gesprekke oor die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe en die lotgevalle van die duisende vroue en kinders wat daardeur geraak is. Hoewel haar besondere bydrae uiteindelik gehelp het dat die omstandighede...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest