Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Hiér is die man wat Eskom moet omdraai ANC...
Onderneming in die Kollig: LekkeVlieg

Onderneming in die Kollig: LekkeVlieg

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos Anton Goosen liedjies op die langpad. Elke week kies Wêreldwyd ‘n besigheid vanaf die Wêreldgids om in die Kollig te staan. Hierdie week kyk ons na LekkeVlieg. Al is dit hoe lekker om in die kar te spring en...
Boek van die week: Die lewe vir beginners

Boek van die week: Die lewe vir beginners

Carla Kasselman se lewe val uit mekaar nadat haar man die reg in eie hande neem, ’n onnoembare daad pleeg en die skuld op haar pak. Hy neem alles van haar af weg, eers haar babaseuntjie, dan haar blonde krulkopdogtertjie. Lewensmoeg en sonder hoop vlug sy na...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest