Voetslaan vir jou taal

Voetslaan vir jou taal

AfriForum doen dikwels ’n beroep op Afrikaanssprekendes om iets vir hul taal te doen – ’n petisie te teken, regsaksies te ondersteun, Afrikaanse produkte te koop of hulle kinders in Afrikaanse skole in te skryf – om maar enkele voorbeelde te noem. Vir mense wat vol...
Bly só in kontak met jou kleinkinders

Bly só in kontak met jou kleinkinders

Hoe na aan jou kleinkinders jy woon, bepaal dikwels watter soort verhouding jy met hulle het. Gelukkig is daar met die hedendaagse tegnologie geen rede waarom jy nie genoeg tyd saam met hulle kan spandeer nie. Daar is talle toeps vir jou selfoon en verskeie platforms...
Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

Ons het ’n uitsonderlike lys boeke vandeesmaand. As jy van moderne sprokies hou, kies reguit koers na die jeugboekafdeling. Of, dalk nie, want dan mis jy ’n puik spioenasieverhaal, ’n storie oor ’n ma en dogter wat eers enige hart sal laat ween, en dan laat lag. As jy...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Ramaphosa gooi wal oor stappe teen Gordhan...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest