Uitbranding: Alles wat jy moet weet

Uitbranding: Alles wat jy moet weet

Volgens ’n studie deur The American Institute of Stress word sowat 77% van alle mense fisies deur onbeheerde stres geaffekteer. Stres beïnvloed jou liggaam, en jou liggaam beïnvloed weer jou gees. Uitbranding is ook ’n realiteit vir baie wat oorsee werk en ver van...
Vyf moet-sien historiese plekke in Suid-Afrika

Vyf moet-sien historiese plekke in Suid-Afrika

Hier is jou eie Historiese Plekke Tiktaklys In elke land is daar moet-sien-plekke wat toeriste op hulle lysies sit wanneer hulle daardie land besoek. In Frankryk is dit sekerlik die Eiffeltoring en die Louvre Kunsmuseum en in Engeland dalk Big Ben en Buckingham...
Boek van die week: Oopmond

Boek van die week: Oopmond

Die wenner van LAPA se jeugromankompetisie het geland! Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets verkeerd. Sy is seker die skenkerhart wat in haar borskas klop, is ’n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Carrol Boyes sterf Leeu byt man by reservaat...
Onderneming in die Kollig: Carnivore Meat Company

Onderneming in die Kollig: Carnivore Meat Company

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos biltong, braaivleis en rugby op ‘n Saterdagmiddag. Hier het ons ‘n mengelmoes van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland wat verskeie dienste verskaf. Daar is kerke wat dienste in Afrikaans...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest