Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. ‘Asseblief, ek wil net huis toe...
Visums duur en word dikwels geweier 

Visums duur en word dikwels geweier 

Suid-Afrikaners betaal al meer vir visums wanneer hulle wil reis, en die Verenigde Koninkryk en Amerika weier dikwels om visums toe te staan. Volgens Travelstart.co.za oorweeg byna die helfte van Suid-Afrikaners om eerder lande te besoek wat geen visumvereistes het...
Onderneming in die Kollig: Tannie Stienie se Kombuis

Onderneming in die Kollig: Tannie Stienie se Kombuis

Wêreldwyd se Wêreldgids is uniek! Dit is so eg Suid-Afrikaans soos melktert eet en koffie drink by Ouma se huis op ‘n Sondag. Ons gids het die besonderhede van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland, soos restaurante waar jy ‘n warm bord boerekos...
Boek van die week: ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid

Boek van die week: ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid

Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger, vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest