Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Maak soustrein korter, beveel Cyril Só werk nuwe...
Hulp vir kinders in Suid-Afrika

Hulp vir kinders in Suid-Afrika

Wêreldwyd en AfriForum ontvang die afgelope tyd baie navrae oor die lot van kinders in Suid-Afrika. Dit kom voor asof vals nuus hieroor in die buiteland versprei word, daarom hierdie inligting. “Plaasmoordwesies” Verskeie mense wat in die buiteland woon, wou al...
Boek van die week: Clover Teepartytjie

Boek van die week: Clover Teepartytjie

Jy’s trots Suid-Afrikaans, maar ken die name van al Harry en Kate se kinders? Jy kuier graag in Afrikaans, maar swymel oor fyngebak? Dan is daar ’n koninklike boek wat net reg is vir jou kombuis. In Clover Teepartytjie deel ons 55 smulresepte vir al daardie lekkernye...
Tiktaklys: Italië – Sien dit, Doen dit, Proe dit

Tiktaklys: Italië – Sien dit, Doen dit, Proe dit

Hier is jou eie Tiktaklys vir jou Italiaanse avontuur! Tiktaklys Italië Met paspoort in die hand, opgewondenheid in die hart en euro’s in die sak het ek Italië op die 9de Desember 2017 op ’n soloreis aangepak en 24 uur later by my toergroep in Rome aangesluit. Ek het...
Japan – Top-9-plekke om te besoek

Japan – Top-9-plekke om te besoek

Japan is ’n unieke bestemming in die wêreld. Of jy nou die Rugby Wêreldbeker gaan kyk of net hulle ryk kultuur wil gaan beleef, doen jou huiswerk voor jy gaan! Japan bestaan uit 6 852 eilande, het die kortste roltrap ter wêreld (vier trappe), is die tuiste van meer as...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest