Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Neil Viljee vlug Australië toe ná ’n tragedie, maar hy kom terug toe sy ma hom laat weet sy pa is terminaal siek: om afskeid te neem en sy ouers by te staan. Dis egter nie sy ma wat hom inwag nie. Hy tref sy pa, ’n familievriendin en sy niggie se ontwrigte...
Internetvondse vir September

Internetvondse vir September

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. So eg Suid-Afrikaans soos pannekoek by die kermis en braai op ‘n Saterdagaand. Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing. Hier is September se internetvondse. Boerseun...
Waarop is jy die trotsste?

Waarop is jy die trotsste?

Suid-Afrikaners – en natuurlik Afrikaners – het baie om op trots te wees. Sommige van ons is trots op ons tradisionele disse soos koeksisters, melktert en pannekoek. Het jy geweet dat die eerste pannekoeke op warm klippe gebak is? En soos melktert is meeste van ons...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. EFF herhaal oproepe oor Krugerwildtuin,...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest