Boek van die week: Karlien kan nie kook nie

Boek van die week: Karlien kan nie kook nie

Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?” Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig...
Die Beleg van Makapansgrot

Die Beleg van Makapansgrot

Die Beleg van Makapansgrot 165 jaar gelede word vandeesweek gedenk. Dié beleg het op 25 Oktober 1854 begin en sowat ’n maand geduur. Tydens hierdie voorval is duisende Kekana-mense in die grotte buite die huidige Mokopane deur nagenoeg 450 Voortrekkers onder leiding...
Verskimmelde reisiger in die buiteland

Verskimmelde reisiger in die buiteland

Ek was so ver vier keer gelukkig om in die buiteland te kon wees. Bietjie meer as ’n mens die geleenthede wat ’n mens hier en daar deur van die voormalige onafhanklike tuislande gery het, sou bytel. Ja, die uwe en vroulief se wittebrood was ook deels in die buiteland,...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Miljarde se reddingsboei aan Eskom verstom EFF...

Pin It on Pinterest