Boek van die week: Sasha word stil

Boek van die week: Sasha word stil

Elke Saterdagoggend gaan doen Sasha en haar gesin inkopies. Die motor vleg deur die besige verkeer. Mamma loer in die spieëltjie. “Waarom is jy vandag so stil, Sasha?” vra sy. Sasha glimlag net en beduie met haar vinger voor haar mond. Sy spits haar ore. En luister....
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. SAL lê dalk meer as 900 werkers af Kolisi bedank...
Onderneming in die Kollig: Mutual Financial Services

Onderneming in die Kollig: Mutual Financial Services

Om in ‘n nuwe land aan te pas is nie kinderspeletjies nie. Dit kan oorweldigend wees om nuwe winkels te besoek, alles in ‘n nuwe taal te doen en dan nog bekommerd te wees oor goed soos versekering, dokters en kerke. Die Wêreldgids is daar om jou te help....
Wêreldwyd Kollig Nuusbrief

Wêreldwyd Kollig Nuusbrief

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers buite die grense. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Wêreldwyd...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest