Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2019 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die vreemde met ons deel. Veral ook dankie aan almal wat in 2019 bygedra het om Wêreldwyd ʼn sukses te maak. Dankie vir elkeen wat ons...
Nuut by LAPA in Desember

Nuut by LAPA in Desember

Die jaar is om. Skop jou skoene uit. Lees ’n lekker boek. Baie, baie dankie aan almal wat LAPA en ons drukname so ondersteun het hierdie jaar. Niefiksie A Road Called Down on Both Sides Caroline Kurtz Imprint: Catalyst Press Memoir 9781946395153 R245,00 Vra maar ’n...
Ons feestyd in Engeland

Ons feestyd in Engeland

Deur Anton van Zyl Dis sowaar al weer Kersfees. Die seisoen van welwillendheid het in ‘n oogwink aangebreek, heeltemal te gou. Die jaar se geswoeg kom tot ‘n einde en ons begin voorberei vir die seisoen van seën en rus. Die afgelope week of so het...
Hoe vier Suid-Afrikaners in die buiteland Kersfees?

Hoe vier Suid-Afrikaners in die buiteland Kersfees?

Somerkersfeeste in Suid-Afrika is ‘n uitbundige kombinasie van seevakansies, familiekuiers en uithangetes. Dit maak nie saak of jou familie op Oukersaand of Kersoggend presente oopmaak en of julle groot ete ‘n middag- of aandete is nie, Suid-Afrikaners...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest