Nuut by LAPA in Februarie

Nuut by LAPA in Februarie

Chanette Paul: Moet ons meer sê? Goed: Wat van Lizz Meiring? Februarie skop af met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Fiksie Corali (#3 van die Vywervrou-trilogie) Chanette Paul Drukaam: LAPA Vrouefiksie 9780799398670 R340,00 As...
Onderneming in die Kollig: The Whelan

Onderneming in die Kollig: The Whelan

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos kerrie en rys by ’n kerkbasaar. Van biltong en braai tot dokters en motorwerktuigkundiges – hier skep ons ’n netwerk van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland. Elke week kies Wêreldwyd een van die...
Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name, waaronder Fanie Viljoen (Afkop), Marita van der Vyver (Al wat ek weet), Jan Vermeulen (Oopmond en Asem), Nanette van Rooyen (Die 17de veer en...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Obsa kom tot SAL se redding SA mynmagnaat reageer...
Stop onteiening sonder vergoeding!

Stop onteiening sonder vergoeding!

Die regering het ’n wetsontwerp gepubliseer om die reg tot privaat eiendom in die Grondwet te wysig en vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Die publiek het tot tyd 31 Januarie 2020 kans om hierop kommentaar te lewer. Sien AfriForum se kommentaar in...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest