Reis veilig in ’n wêreld wat (weer) grense het

Reis veilig in ’n wêreld wat (weer) grense het

Alana Bailey, Hoof: Kultuursake, AfriForum Met die aanvang van die 21ste eeu is voorspel dat grense gaan verdwyn.  Trouens, in Europa kon jy al wyd reis met die diensverskaffer wat op jou selfoonskerm verander, of die GPS se inligting as enigste aanduiding dat jy nou...
Tien wenke wat jou kan help om fopnuus te identifiseer

Tien wenke wat jou kan help om fopnuus te identifiseer

Teen die spoed wat sosiale media ontwikkel is die volgende wenke nuttig om valse nuus aanlyn te identifiseer. Doen die navorsing voordat jy volgende keer te vinnig die deel knoppie druk. Hier is tien wenke wat jou kan help om fopnuus te identifiseer: Kyk na die...
Die Ierse Cheetahs

Die Ierse Cheetahs

Baie dinge in Ierland verskil van dié in Suid-Afrika – dink nou maar aan die weer, die groenigheid en die oorvloed van water en elektrisiteit – maar daar is een ding wat beide Iere en Suid-Afrikaners gaande het: rugby. Dis lekker om te sien hoe passievol die mense...
Jack Hindon: Die meesterlike treinvernieler van die ABO

Jack Hindon: Die meesterlike treinvernieler van die ABO

Hoewel kaptein Jack Hindon van Britse afkoms was, het dié Skotse Afrikaner veral gedurende die Anglo-Boereoorlog (ABO) sy liefde vir die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) – sy nuwe tuiste aan die suidpunt van Afrika – duidelik gemaak. Hindon is in 1874 in Stirling,...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. SA se ekonomie kry harder hou weens Covid-19...

Pin It on Pinterest