REPATRIASIE: ALGEMENE VRAE

REPATRIASIE: ALGEMENE VRAE

In reaksie op die verspreiding van die COVID-19-pandemie en president Cyril Ramaphosa se afkondiging van ’n ramptoestand, het reeds meer as 4 000 Suid-Afrikaners laat weet dat hulle gestrand geraak het en hulp benodig om na Suid-Afrika terug te keer. Die oorgrote...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. DA wil kleinsake-minister hof toe sleep oor...
Boek van die Week: Maroelaboomstories

Boek van die Week: Maroelaboomstories

Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunstelingslaapboom. Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek. Die klein bobbejaantjies wil nog gryp-en-knyp speel, maar die groot bobbejane raas kwaai. Die...

Pin It on Pinterest